Kies jou taal

Benodig u verdere inligting - kontak ons gerus:

Zanné Brink
Zanné BrinkProgram bestuurder ZanneB@ewt.org.za
Insauf de Vries
Insauf de VriesAdmin- and veldwerk koördineerderInsaufd@ewt.org.za
Esther Matthew
Esther MatthewSenior bewaringsbeampteEstherm@ewt.org.za
Kirsten Fourie
Kirsten FourieVoogdyskap VeldbeampteKirstenF@ewt.org.za
Eben Steenkamp
Eben SteenkampVetplant veiligegebied veldbeampte Ebens@ewt.org.za
Renier  (Handré) Basson
Renier (Handré) BassonSenior veldbeampteRenierB@ewt.org.za
Francé van Wyk
Francé van WykGeometries Skilpad studentFranceV@ewt.org.za
Samantha Theron
Samantha TheronGeneties bewaringsnavorserSamanthaT@ewt.org.za

Forum

Hier kan jy antwoorde vind vir algemene vrae. Ons het ook ‘n afdeling hieronder
waar jy vrae kan vra of kommentaar kan lewer oor hierdie webblad.

Algemene Vrae & Antwoorde

Al die basiese inligting wat jy benodig vir geïntegreerde plaas beplanning is beskikbaar in ons handleiding. Gaan na die hulpbronne skakel bo aan die blad, kies dan GPB Kursus (in die lys) of rol af na die onderkant van die hulpbronne blade n klik op GPB Kursus Teken-in. Jy sal dan gevra word om in te teken. Skep ‘n gratis inteken rekening, dit sal jou toegang gee na die volledige kursus, asook die vier modules apart.
Vir meer inligting oor opkomende opleidings geleenthede, werkswinkels en inligtings sessies, gaan gerus na die media en geleenthede skakel bo aan die webblad.

Vir media artikels oor projek aktiviteite, gaan gerus na die media en geleenthede skakel bo aan die webblad. Rol dan af na die media artikels onder die geleenthede op die blad.

Vir artikels oor boerdery en ander relevant onderwerpe, gaan na die hulpbronne skakel bo aan die blad. Rol dan af na die publikasies afdeling. Die publikasies in verdeel in wetenskaplike en ander.