Die Karoo vir Ewig projek se bronne vir volhoubare grond bestuurspraktyke

Image
Die Trust vir Bedreidge Natuurlewe (EWT) se Droëland Bewaring Program het ‘n projek begin in samewerking met die United Nations Development Programme (UNDP) en Department van Omgewingsake om volhoubare grondbestuur te bevorder. Die project is befonds deur the Global Environment Facility (GEF) en word die Karoo Vir Ewig projek genoem.

Volhoubare grondbestuur verwys na die praktyke en tegnieke wat beoog om die bestuur van veld, water, biodiversiteit en ander omgewings hulpbronne tot so mate te integreer dat dit aan die behoeftes van die mens kan voldoen, terwyl die langtermyn en volhoubare gebruik van die bronne verseker word.

Die webblad verskaf inligting oor projek geleenthede, sowel as hulpbronne vir deelnemers aan die projek en ander belangstellende boere.
Pilare van Volhoubare Grondbestuur

Toets jou kennis oor volhoubare boerderypraktyke deur ons gratis GPB kursus te doen.

Lees ons Beweidingsopsies vir Droë Gebiede dokument om te sien hoe rus help om bedekking te groei.

Besoek ons beplanningsafdeling vir dokumente wat jou kan help om jou plaas beter the beplan.

Leer hoe om meer produktief en volhoubare te boer met die GPB handleiding.

Luister na ons sprekers se interessante webinars om te leer hoe jy jou risiko kan verminder.

Wees ‘n volhoubare veldbestuur voorbeeld en mentor soos die boere in ons projekte.

Hierdie projek is moontlik gemaak deur / This project is supported by: